Bly koel hierdie somer!

TUIS

Welkom by Koelte! Ons vervaardig strandtentjies vir strandjollers en strandliefhebbers.

Koelte is gebore uit die behoefte om op `n lekkerder en beter manier te verkeer op die strand of elders.

Koelte is `n 3m x 3m strandtentjie wat van poliёster materiaal vervaardig word. Dit kom in geel, oranje, blou en wit. Dit kan rek en word in posisie gehou met  4 sandsakke en 4 aluminium paaltjies van 2m hoog. Dit bied UV beskerming van 50+. Dis wasbaar, maklik om op te slaan, weeg net 6 kg en kom in `n drasak. Dit bied koelte vir 4-5 mense en word met trots in Hermanus vervaardig. Dit kos R2799.00 wat die koerier kostes na enige plek in Suid-Afrika insluit