Bly koel hierdie somer!
KONTAK
Koelte is beskikbaar in geel, oranje, wit en blou. Die prys is R2799.00 en dit sluit die koerierkostes in.
Gebruik asb. my koop fasiliteit, maar stuur gerus `n epos indien daar iets anders is wat U wil kommunikeer.