Skip to content
Koelte
Bly koel hierdie somer!
Tuis
Besonderhede
Kontak
Foto’s
Instruksie Video
Koop
Tuis
Besonderhede
Kontak
Foto’s
Instruksie Video
Koop
BESONDERHEDE
Wat is in die waterdigte Koelte drasak?
`n 3 x 3m poliёster strandtentjie.
4 x 2m aluminium paaltjies wat uit 3 dele elk bestaan.
`n Sakkie waarin 4 sandsakke gestoor is met hulle toue.
8 Staal karabiniers wat die tent aan die pale vasheg en dit weer aan die sandsakke.